Gastrula

Gastrulasie vind plaas wanneer ’n blastula, wat uit een laag bestaan, inwaarts vou en vergroot om die gastrula te vorm. Kleure: ektoderm, blou; endoderm, groen; blastoseel, geel; en archenteron (die ingewande), pers.

Gastrulasie is ’n stadium vroeg in die embrio-ontwikkeling van die meeste diere waartydens die enkellaag-blastula herrangskik word in ’n veellaag-struktuur bekend as die gastrula.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search